Photos
0 of 32
R 640 000
2 Bedroom House for Sale in Bela Bela
Bela Bela, Bela Bela
Jou eie bosveldplekkie by hide away!
Op soek na 'n lekker wegbreekplekkie of sommer 'n permanente tuiste waar jy elke dag die Bosveldlewe kan geniet?
Hierdie baie oulike 2-slaapkamer woonstel in Hide Away is ideaal vir naweekwegbreke, vakansies of permanente verblyf!
Wat bied die woonstel?
- 2 slaapkamers
- 1 badkamer
- Kombuis en sitkamer
- Heerlike onderdakstoep vir ontspan en kuier
- Mooi, klein tuintjie met 'n splash pool en boma
- Wendyhuisie vir die stoor van tuingereedskap
- Staanplek vir 1 voertuig
Hide Away bied ook heelwat aktiwiteite vir die hele gesin, en die gebruik van die oord se geriewe is ingesluit!
- Verhitte binnenshuise swembaddens
- Buite-swembaddens
- Piekniekplekke
- Pragtige staproetes
- 4x4-roete vir die avontuurlustiges
- Wildbesigtiging met jou eie voertuig
- Jacuzzi-geriewe
Hier kan jy lekker om jou eie boma kuier, afkoel in jou splash pool en die rustigheid van die Bosveld geniet!
Of jy nou 'n vakansieplekkie soek of permanent wil bly, hier kry jy die beste van albei wêrelde - jou eie privaat plekkie met al die oord se geriewe en ontspanningsaktiwiteite tot jou beskikking.
Kontak my gerus vir meer inligting of om 'n besigtiging te reël!
All Properties (Pty) Ltd trading as RE/MAX All Properties (Modimolle) operates in terms of a franchise agreement with RE/MAX of Southern Africa.
Features
Listing Number
117832297
Type of Property
House
Description
Freestanding
Lifestyle
Holiday Resort, Retirement Living, Dual Living, Holiday Home
List Date
19 November 2026
Erf Size
200 m²
Floor Area
99 m²
Levies
R 1 800
Pets Allowed
Yes
Bedroom
2
Bathroom
1
Kitchen
1
Reception Rooms
1
Lounge
1
Parking
1
Pool
Yes,
Wheelchair Accessible
No
Education
Akademie Warmbad
0.12km
Eden Christian School
0.53km
Transport and Public Services
Warmbad
1.03km
Sports and Leisure
Het Bad Natuurreservaat
2.70km