Gerieflike huis te Koop met ideale ligging in landelike atmosfeer, wat vir jou rustigheid en vrede beloof. Die huis is modern en nuut gebou met 'n lekker Noordelike kuierstoep met uitsig waar jy jou oggendkoffie kan geniet terwyl jy die nuwe dagbreek bewonder!.
Die huis bied 2 slaapkamers en 2 badkamers waarvan een aangrensend in die hoofslaapkamer is. Oopplan kombuis en leef area, Aparte opwas area. Die Sitkamer loop uit op die kuierstoep met skuif deure..
Binne Loop afstand na die Oewer Hotel en Sandbaai
Mure is goed ge isloleer om die uiterste hitte van die somer maande en bibberende koue weer in die winter te beheer en te balanseer binne huis.