2 Slaapkamer huis te koop in Orania Woon 2 sonering - 'n besigheid kan dus met vergunning van die eiendom gedoen word. Oopplan leefvertrekke met kombuis Met 'n paar klein veranderings kan die huisie aangepas word om perfek vir jou te werk Lekker groot erf Staalafdak by agterdeur, ideaal vir 'n lekker kuierarea onder groot koeltebome Die erf het ook gevestigde vrugtebome Tandem skadunet parkering vir 2 voertuie Die erf is omhein Die eiendomme het ook lekker groot sypaadjies Kontak ons vandag vir meer inligting omtrent die eiendom Verblyfreg 'n vereiste OSK lening 'n moontlikheid