Thumbnail Gallery Photo Grid
Photos
Video
1 of 38
R 4 385 000

3 Bedroom House for Sale in Kranspoort

Middelburg, Kranspoort

Beds 3 Bathroom 2.5 parking 6 Floor Size 406 m² Erf Size 2 419 m²
Lieflike ruim woonhuis, modern, kompleet met solar en watersuiweringsisteem
Hierdie woonhuis op die Kranspoort Gholfbaan bied u 'n baie groot oopplan leefruimte met sitkamer, eetkamer en kombuis. Die huis is prakties ontwerp met gemak en gesellige kuiers as die oogmerk. Die sitkamer stap uit met alliminium opvoudeure na die onthaalarea met binnebraai en dan uit op die buite stoep en boma area. Met 'n 8KW inverter en 4 lithium battery solar sisteem geinstalleer sowel as ekstra voorsiening vir water met 'n 5000Lt opgaartenk met 'n watersuiwerings sisteem en versagter, sal u in gemak kan leef in hierdie prag woning.

Die kombuis is modern met 'n baie groot eiland waar heerlik om die eiland gekuier gaan word terwyl daar kos voorberei word in die elektriese oond of op die 4 plaat gasstoof. Die kombuis is prakties ontwerp met genoeg kaste, laaie en pakplek vir Read more...
Bedrooms: 3
Bathrooms: 2.5
Garages: 4
Parking: 2
Study
No Pets Allowed
Listing Number
115132499
Type of Property
House
Description
Single Storey,Freestanding
Lifestyle
Country Club,Eco Estate,Gated Community,Wildlife Estate
List Date
28 October 2024
Erf Size
2 419 m²
Floor Area
406 m²
Levies
R 1 400
Rates and Taxes
R 1 800
Pets Allowed
No
Coverage
16 %
Bedroom
3
Bathroom
2.5
Kitchen
1
Office/study
1
Lounge
1
Dining Room
1
Braai Room
1
Other
1
Garage
4
Parking
2
Style
Modern,Open Plan
Facing
Green Belt
Roof
Tile,Insulation
Wall
Face-brick
Window
Aluminium
Backup Water
Water Tank
Backup Power
Backup Battery / Inverter
Wheelchair Accessible
Yes
Backup Water
Yes

Education

De Wagendrift Primary School
7.39km

Sports and Leisure

Varaday Cheetah Sanctuary
0.67km
Video Tour

Contact Agent

By continuing I understand and agree with Property24's Terms & Conditions and Privacy Policy.
Tarina Marais

Contact Agent

By continuing I understand and agree with Property24's Terms & Conditions and Privacy Policy.
Hennie Liebenberg Properties

View all properties for Sale

Tarina Marais

Share



Print Print