Skouspelagtige meesterstuk !
Hoewe te koop in Aandeleblok van Orania!
Landbousone 1 – 1 HA waterregte!
Pragtige, nuwe Siersteen huis met min onderhoud buite
3 slaapkamers met 2,5 badkamers
Hoofslaapkamer is ‘n droomvertrek – groot met 2 skuifdeure en stoepe na buite!
Lekker groot leefarea met oopplan kombuis
Spens!
Alle vensters het gaas, asook skuifdeure met gaasskuifdeure
Plaveisel rondom met geplaveide inrit
Gevestigde tuin met vrugtebome
Die Hoewe grens aan die Perdeskool – pragtige uitsig!!
Ekstra lang motorhuis, wat ook deel van die huis gemaak kan word, indien benodig
Enkel afdak
Ekstra’s”:
- Sonkragstelsel: 12 x panele, 5 kw Inverter met 2 x batterye – KISIKO STELSEL, KAN TERUGSIT IN DIE STELSEL, VIR VERMINDERDE KRAGREKENING
- Kaggel met Agga plaat,
vir lekker pot sop in die winter
- Gaas regdeur die huis met blinders (sonblok) by al die vensters
- Besproeiing oor die res van die hoewe, indien jy gras wil plant
- Waterreg – 1 ha
- Lieflike groot oond – plaat het gasplate sowel as elektriese plate, oond is elektries. Oond is deel van die koop
- Die Kopers kan ekstra onderhandel indien belangstel in die yskas, skottelgoedwasmajien en wasmasjien
- Watertenk
- Dubbel staalafdak langs oprit
- Skeepsvraghouer nie ingesluit nie
VERBLYFREG ‘N VEREISTE
OSK LENING BESKIKBAAR – NORMALE KREDIETVEREISTES
Read more...