R 5 500 000

4 Bedroom House for sale in Boggomsbaai

Mossel Bay, Boggomsbaai


4
3
2
Erf Size: 681 m²

Strand Huis met Pryslose see uitsig op Boggomsbaai
Die prag eiendom gelee op die strand van Boggomsbaai bied soveel meer as net `n huisie by die see. Met `n 30 meter stappie tot jou voete see sand voel en +- 60 meter stappie om die see water teen jou bene op te voel bruis. Die ruim 4 slaapkamer 3 vol badkamer droom huis wat op die strand van Boggomsbaai gelee is sal meer as net herhinderinge aan jou gedagtes tokkel. Met `n groot oop plan kombuis met meer as genoeg kaste vir pak plek en `n ruim opwas kamer, sal elke vrou inspireerom elke dag te bak en brou vir haar familie. Die massiewe binne braai area wat uit kyk oor die leef area en kombuis maak die huis `n mees uitmuntende vergesellings eiendom om daai vakansie tye met soveel pret en genot te geniet.

Die eiendom sal met gemak 10 tot 14 mense kan akkommideer met oor as genoeg ruimte en gemak vir elkeen wat oor bly of oor nag met ingeboude kaste en vloer teels laat elke kamer op sy eie manier uit straal. Die huis se 2 hoof slaapkamer gee volle see uitsig en is toegerus met sy eie glas skuif deure wat jou oegamg gee tot `n private balkon. Staan op en maak jou gordyn oop en voel die see sproei vroeg oggend terwyl die branders mekaar breek en die walvisse kom groet in seisoen.
As jy `n natuur liefhebber is, en nie genoeg van die see en sy uitsig kan kry nie is die eiendom jou droom huis, met oor as genoeg van ons wel bekende fynbos plant spesies en `n 180 grade see uitsig. Offer die prag huis oor as genoeg ruimte om `n groot familie te akkommideer vir vakansie doeleindes of selfs permanente verblyf.

Die eiendom veg nie veel aandag nie weens die siersteen struktuur en die lae koste versorging, met `n ekstra groot dubbel motorhuis en elektriese deur vergemak die parkering proses. Die tuin versorg homself en dus maak dit die eiendom n fees om te besit. Al die toegeruste meubels en gebruikware in die huis gaan saam die eiendom wat jou as nuwe eienaar die gemoeds kalmte gee om net te kan "lock up and go".
Waarde vir geld le in die eiendom nie net op sy grond oppervlak nie maar in wat die huis bied en waar hy gelee is, op die strand met geen opstruksies wat jou uit kyk aan die skoonheid van moeder aarde kan belemmer nie, alles net joune.

Property Overview

Type of Property
House
List Date
19 September 2017
Erf Size
681 m²
Rates and Taxes
R 500

Rooms

Bedroom
4
Bathroom
3
Kitchen
1
Kitchen 1
Scullery, Laundry
Lounge
1
Dining Room
1

External Features

Garage
2

Other Features

Special Features
1
Special Features 1
Built in Braai
Distance
Points of Interest

Education

Vleesbaai Ngk Primary
3.19km
Buffelsfontein Laer Skool
5.55km
Hornstras Vgk Primary
9.73km

Food and Entertainment

Gourits Oppi Map
9.66km
Kiewet se Plek
9.76km

Transport and Public Services

Library
9.73km
Church
9.79km

Contact Agent

*
*
*
*
Email

A message will be sent to the Agent on your behalf.

*
*
*
*