Thumbnail Gallery Photo Grid
Photos
Video
1 of 83
R 5 000 000

4 Bedroom House for Sale in Kranspoort

Middelburg, Kranspoort

Beds 4 Bathroom 3.5 parking 3 Floor Size 402 m² Erf Size 3 280 m²
'n leefstyl eiendom vir natuur liefhebbers
Hierdie woning by die Kranspoort Gholfbaan is 'n woning wat 'n groot gesin ten volle sal kan geniet. Met die moderne groot oopplan kombuis met aparte opwas en spens, gas hob en ooghoogte oond kan hier heerlik saam gebak en brou word terwyl almal saam om die eiland kan klets en gesellig verkeer. Die oopplan leefarea is ekstra groot en stap uit op 'n braaikamer waar saans saam met vriende, familie en die gesin gebraai en gekuier kan word.

Die braaiarea en drie van die slaapkamers, insluitend die hoofslaapkamer stap uit op 'n veranda en binneplein. 'n Swembad sal hierdie area pragtig afrond en sorg vir ure se lekker kuier en pret waar almal kan baljaar in die warm somers waarvoor Kranspoort bekend is. Al die gastekamers het ingeboude kaste. Twee gastekamers deel 'n badkamer toegerus Read more...
Bedrooms: 4
Bathrooms: 3.5
Garages: 3
No Pets Allowed
Listing Number
116007858
Type of Property
House
Description
Freestanding
Lifestyle
Eco Estate,Gated Community,Golf Estate
List Date
23 May 2025
Erf Size
3 280 m²
Floor Area
402 m²
Levies
R 1 400
Rates and Taxes
R 1 820
Age
1
Pets Allowed
No
Coverage
12 %
Zoning
Single Residential
Bedroom
4
Bathroom
3.5
Kitchen
1
Garage
3
Outbuilding
1
Size of Outbuildings
123 m²
Style
Open Plan
Facing
Mountain View,Green Belt
Roof
Tile
Wall
Face-brick
Window
Aluminium
Standalone Building
Yes
Solar
Solar Panels
Backup Water
Borehole,Water Tank
Backup Power
Backup Battery / Inverter
Wheelchair Accessible
Yes
Backup Water
Yes
Special Features
Gas Geyser

Education

De Wagendrift Primary School
7.39km

Sports and Leisure

Varaday Cheetah Sanctuary
0.67km
Video Tour

Contact Agent

By continuing I understand and agree with Property24's Terms & Conditions and Privacy Policy.
Tarina Marais

Contact Agent

By continuing I understand and agree with Property24's Terms & Conditions and Privacy Policy.
Hennie Liebenberg Properties

View all properties for Sale

Tarina Marais

Share



Print Print