|   Next Listing https://property.mg.co.za/property-to-rent-in-valmary-park-s9556?sortorder=propertytype#117221813 Back to Results
Thumbnail Gallery Photo Grid
Photos
0 of 25
R 6 700 000

Farm for Sale in Bloemfontein Rural

Bloemfontein, Bloemfontein Rural

Erf Size 519.86 ha

Farm for sale in Bloemfontein

**Plaas te Koop – Bloemfontein** Hierdie besonderse plaas bied die ideale kombinasie van produktiewe landbougrond en rustige plaaslewe. Die eiendom beskik oor ’n ruim plaashuis wat die volgende insluit: • 4 Slaapkamers • 2 Badkamers • Volledig toegeruste kombuis • Gerieflike leef- en kuierareas vir die hele gesin **Verbeteringe op die plaas sluit in:** • 2 Groot stoorskuure • 1 Kleiner stoor/shed • Werkersbehuising • Goed versorgde plaasinfrastruktuur Die plaas beskik oor uitstekende watervoorsiening vanaf damme en boorgate wat met sonkragpompe toegerus is. Goeie kwaliteit heinings en betroubare waterbronne maak hierdie plaas uiters geskik vir skaap-, bees- of wildboerdery, met goeie weidingskapasiteit. Die plaas is ideaal vir gemengde boerdery-aktiwiteite, met ongeveer 100 hektaar droëlandbewerkingsgrond wat verdere produksiepotensiaal bied. Die weiding is verdeel in 7 funksionele kampe, wat effektiewe bestuurspraktyke moontlik maak. ’n Skaars geleentheid om ’n veelsydige en goed geleë plaas in ’n gewilde boerderygebied naby Bloemfontein te bekom.
Listing Number
117221813
Type of Property
Farm
List Date
15 May 2026
Size of farm
519.862 ha
Bedroom
4
Bathroom
2
Kitchen
1
Family/TV Room
1
Outbuilding
1
Distance From Town
0Km

Education

Williamstrip Pf/S
9.66km

Contact Agent

By continuing I understand and agree with Property24's Terms & Conditions and Privacy Policy.