Thumbnail Gallery Photo Grid
Photos
1 of 16
POA

Farm for Sale in Douglas

Douglas, Douglas

Erf Size 854 ha
Die kroonjuweel van die Douglas besproeiingsgebied
Die kroonjuweel van die Douglas besproeiingsgebied.
Die eenheid beskik oor ‘n uiters netjiese en goed beplande infrastruktuur wat in ‘n goeie toestand is en deurlopend in stand gehou word.
Die eienaar werk op ‘n oorlê sisteem wat grondgehalte en produksie vir gewasse se optimum benutting verseker.
Oes opbrengs is van die beste in die gebied, dit kan slegs verwag word van uiters intensiewe bestuurspraktyke van ‘n eienaar wat sy vinger op die pols het van sy bedryf.


Eskom: Ja, 3 fase - 20 punte
Opgaardamme: 1
Pompe: 21
Spilpunte: 20
Waterregte: 593,5ha
Spilpunte: 575ha

Perseel 7
Spilpunte: 1 x 36ha, 1 x 27ha, 1 x 2.8ha
Pompe: 1 x 37kw, 1x 45kw, 1 x 22.5kw
Kragpunte: 2 x 100kva, 1 x 50kva
Woonhuise: 1 x 2 slaapkamer en 2 badkamer asook 1 x 3 slaapkamer en 3 badkamer, Read more...
Listing Number
113584297
Type of Property
Farm
List Date
07 November 2023
Size of farm
854 ha
Distance From Town
0Km

Education

Douglas Gekombineerde Skool
0.77km
Bongani Primary School
0.91km
Bongani Secondary School
1.05km
Weslaan Sekondêre Skool
2.13km
Vaal-Oranje Primêre Skool
2.24km
Hoërskool Riverside
2.62km
Bucklands (Ngk) Primêre Skool
7.91km

Transport and Public Services

Douglas
0.40km
Douglas Airfield
1.55km
St.Clair
5.20km

Contact Agent

By continuing I understand and agree with Property24's Terms & Conditions and Privacy Policy.
Johannes Bester

Contact Agent

By continuing I understand and agree with Property24's Terms & Conditions and Privacy Policy.
Farm Expert Properties

View all properties for Sale

Johannes Bester

Share



Print Print