Thumbnail Gallery Photo Grid
Photos
1 of 49
R 4 211 000

Farm for Sale in Sutherland Rural

Sutherland, Sutherland Rural

Floor Size 150 m² Erf Size 1 151 ha
Sutherland: Plaas in Roggeveld! Stilte, Rus en Vrede!!!
Ontsnap na die skoonheid van die Karoo met hierdie pragtige plaas in die Roggeveld, slegs 20 km vanaf Sutherland op die Calvinia-pad wat tans geteer word (15 km reeds voltooi). Hierdie plaas, met 'n hoe¨r ree¨nval as ander dele van die streek, bied 'n unieke geleentheid vir diegene wat 'n rustige leefstyl soek.

Eienskappe van die Plaas:

Waterbronne: Die plaas beskik oor twee gronddamme. Een dam is naby die huis met 'n pragtige uitsig oor die huis, klipkrale, windpomp, en sementdam. Die tweede gronddam word as veesuiping in die veld gebruik. Daar is drie boorgate naby die huis, insluitend een met 'n windpomp en tenk wat water aan die huis voorsien (54 meter diep), een 31 meter diep naby die huis, en een by die pan wat 19 meter diep is en sterk water het met 'n sonpomp en goeie sementdam Read more...
Listing Number
113932566
Type of Property
Farm
List Date
01 February 2024
Size of farm
1 151 ha
Floor Area
150 m²
Bedroom
3,Mooi oregon pine hout deure Mooi goed opgegon p...
Bathrooms
1,Stort, wasbak, toeilet
Kitchens
1

Contact Agent

By continuing I understand and agree with Property24's Terms & Conditions and Privacy Policy.
Corna van Deventer

Contact Agent

By continuing I understand and agree with Property24's Terms & Conditions and Privacy Policy.
Corna van Deventer

Share



Print Print