Property for sale in Kranspoort, Middelburg

Sort by:
< Previous | Showing 1 - 20 of 169 | Next >
3 3
Kranspoort, Middelburg
R 3 473 250

Hierdie is ñ unieke ruim woning met moderne oopplan leefareas en kombuis. Met heerlike groot venters wat baie lig toelaat. Puik afwerkings wat 'n uitsonderlike leefstyl verseker. Kom ervaar die luuksheid in die bos en kom ontspan in 'n pragtig tuin met ’n pragtige uitsig oor Kranspoort Vakansie dorp. Saans kan jy heerlik kuier om vuur onder die sterrehemel met uitsig . Geleë op erf van 1 505m° . Die drie slaapkamers is baie ruim met ingeboude hangkaste. Die leef area loop op ’n heerlike kuier stoep met n ingeboude braai waar jy in privaatheid rustig jou oggend koffie kan drink terwyl die neushoringvoël lustig tussen die blare vroetel vir ’n gogga vir sy kinders. Is jy die eienaar van ñ boot en of karavaan ? Wel soek nie verder nie, die huis bied jou n dubbel motorhuis plus nog n enkel motorhuis. Hierdie woning het binne en buite geen aandag nodig nie, bring net jou meubels en trek in! Kranspoort is geleë 38 km van Middelburg, in ’n pragtige bosveld area . Loskopdam is slegs 5km vanaf Kranspoort se ingang. Maak ñ afspraak om hierdie pragtige stewige steenhuis hoog teen die berg met ’n lieflike uitsig te besigtig.

Listing No: P24-106852475
3 3
Kranspoort, Middelburg
R 1 995 000

If you are looking for comfort, style, luxury, space and entertainment all while you are in the picturesque Kranspoort Resort, only 48 km away from Middelburg, next to Loskop dam, where you can feed the bushbabies, swim in the sparkling pool, or simply enjoy a braai alone or with friends, under the lapa or under the stars, then is for you. With 3 bedrooms, 3 bathrooms, a garage that can keep 2 big vehicles as well as a caravan and a boat, then this is the place for you. This property has a lovely garden complete with irrigation and some fences, all so you can enjoy the tranquility and space you can only get there. This property consist of 2 stands that has been combined. Indeed a bargain of a lifetime!!!

Listing No: P24-106809257
4 3
Kranspoort, Middelburg
R 1 598 000

This 4 bedroom home is not just another home. Main bedroom with end-suite and living areas on ground floor, with 2 bedrooms and full bathroom with seperate facilities upstairs. Another complete bedroom with end-suite seperate from house for guests. It boasts a big kitchen with just as big a scullary, a pool with cover, an outside jaccuzzi under a lapa for protection from the sun, while enjoying the outdoors, another huge lapa and an open braai area. It has an established, lovely garden and an open porch, from where you can watch the game walking by and visiting you. All of this in the tranquil area of Kranspoort Nature Resort, only 48 km from Middelburg and only 2 km from Loskopdam.

Listing No: P24-106808574
3 2
Kranspoort, Middelburg
R 2 050 000

KRANSPOORT FAMILY HOME FOR SALE IN KRANSPOORT VAKANSIE DORP +- 40km from MIDDELBURG. Lovely modern Family home NEW on the Market situated on 2 stands where various game roam the1000 Hectare Property. Tranquil Bushveld Main Bedroom en-suite PLUS 2 Bedrooms and Family Bathroom, Spacious OPEN PLAN Lounge / Dining Room with Modern Kitchen - Eye Level Oven, Hob, Wooden cupboards with Melamine and Granite finish. Garage big enough for 6 cars and caravan. Storerooms and bathroom on ground level. Solar heated swimming pool, Lapa and Braai. Neat well established Garden. Make an appointment to view this lovely property. MIDDELBBURG AREA - KRANSPOORT VAKANSIE DORP

Listing No: P24-106694643
3 2
Kranspoort, Middelburg
R 2 010 000

Situated on one of the highest points within Kranspoort with a beautiful view. Your heart will skip a beat on arriving at this beautiful Kranspoort home boasting with big trees which are also a treat to the Impalas and Kudus. The house has a smooth flow which you will notice as soon as you enter the open-plan kitchen and lounge area. The kitchen is fully equipped with country style finishes and includes a built-in breakfast nook. You will be greeted by a country style built-in bar, just perfect to grab something cool on those hot summer days before entering the open-plan Kitchen. The lounge area that in itself creates a comfortable peaceful area opening up with double doors leading to the undercover veranda. The main bedroom with double sliding doors leads on to the veranda. The three bedrooms are perfectly positioned. The outside invites you for nice cool down in the pool or just some time in nature. The enormous garage can park four vehicles a caravan and a boat. Be sure not to miss out on this one.

Listing No: P24-104358064
3 2
Kranspoort, Middelburg
R 1 195 000

3 Bedroom 2 bathroom home for sale in Kranspoort with swimmingpool and double garage.

Listing No: P24-106772474
3 2
Kranspoort, Middelburg
R 1 590 000

Maak ñ aanbod op hierdie Houthuis teen die berg met ’n lieflike uitsig. Geleë op erf van 1392m° wat grens aan die park gedeelte in Kranspoort Eco Estate. Seeff bied jou hierdie Drie slaapkamers met twee badkamers. Die Hoof slaapkamer gaan uit op ’n heerlike stoep waar jy in privaatheid rustig jou oggend koffie kan drink terwyl die neushoringvoël lustig tussen die blare vroetel vir ’n gogga vir sy kinderssoek. Hierdie huis het geen aandag nodig nie , sy tuin met voetpaadjies alles van Rock Art is in puik toestand Dan is daar nog die unieke buite sort en tiolet geriewe . ’n Pragtige Boma met n uitsig teen die berge n Verhitte swembad aan die voorkant van die huis bied jou ’n rustige kuierplek in die natuur. Hierdie is weklik een van die beste erwe in Kranspoort Kranspoort is geleë 45 km van Middelburg, in ’n pragtige bosveld area . Loskopdam is slegs 5km vanaf Kranspoort se ingang. Inwoners is vry om te stap en fiets te ry na hartelus op die meer as 1000ha. Bel my en maak ’n afspraak om hierdie huis té besigtig

Listing No: P24-106665455
3 3
Kranspoort, Middelburg
R 1 500 000

This beautiful home has a sense of tranquility about it, wake up to a stunning view of nature every day, an Ideal opportunity to own your very own home in the neat neighborhood of Kranspoort This lovely, spacious home is situated in an up market suburb and truly offers excellent investment value. This family home consists of 3 spacious bedrooms with 2 bathrooms modern and an amazing patio. Lapa with built-in braai and a sparkling swimming pool. Call Today to view this property.

Listing No: P24-106806520
3 2
Kranspoort, Middelburg
R 1 550 000

Get closer to Nature!! This stunning face brick house offers you a beautiful view of the Kranspoort Eco Estate and the abundant wild life that surrounds it. This three bedroom, two bathroom house is the perfect family home or holiday home with plenty of space for everyone to enjoy everything nature has to offer. Kranspoort is a gated Eco Wildlife Estate and offers owners peace and tranquillity as well as security. Situated 45 km from Middelburg and only 5 km from the Forever Loskop Resort. Entertainment for the family includes a 9-hole Golf Course, Mountain Bike Trails, Hiking Routes as well as Game Drives.

Listing No: P24-106751797
3 2.5
Kranspoort, Middelburg
R 1 480 000

Soek jy na iets anders Modern en Kunstig wel Seeff bied jou hierdie eksklusiewe huis aan in Kranspoort. Hierdie huis bied n oopplan leef area met ’n groot ingeboude braai wat ook gebruik kan word vir ’n Kaggel om net heerlik vuur te maak in die koue winter maande. Hierdie leef area loop uit op ’n stoep met ’n pragtige uitsig in die bos waar die wild kom wei. Die kombuis is heerlik oopplan met wérk oppervlaktes wat jou die gevoel van plaas en boeretroos met anysbeskuit. Die drie slaapkamers twee met deure wat op die stoep uitloop alles by tot 'n uitsonderlike leefstyl. Kom ervaar die stilte en rustigheid in die bos en kom ontspan in die braai area of sit sommer net saans om die kuier-vuur onder die sterrehemel. Hierdie huis sal sleg op afspraak besigtig kan word. Kranspoort vakansiedorp se toegang word streng beheer deur middel van n 24 uur sekuriteit diens. Daar is tans 315 voltooide huise waarvan 182 deur permanente inwoners beset word terwyl die oorblywende wonings meestal deur naweek besoekers gebruik word. Kranspoort beskik óók oor baie gewilde gholfbaan wat deur Matchovich en Hayes ontwerp is met nege putjies. Kranspoort bied skuiling aan verskeie wildsoorte soos kameelperde, seekoeie wildebeeste en self krokodille wat gevind kan word in hul verskeidenheid van habitatte Skakel my vandag en maak ’n afspraak..!

Listing No: P24-106673483
3 2
Kranspoort, Middelburg
R 1 200 000

Kom koop hierdie huis met wonderskone uitsig vanaf boonste en onderste stoepe met mooi groot bome. Hier kan jy die stiltes indrink en rustig word. Waar jul kinders nog na aan die natuur en weg van die gewoel van die stad kan groot word. Waar hulle nog die vryheid het om rond te stap en met fietse rond te ry. Kranspoort vakansiedorp se toegang word streng beheer deur middel van n 24 uur sekuriteit diens. Daar is tans 358 voltooide huise waarvan 207 deur permanente inwoners beset word terwyl die oorblywende wonings meestal deur naweek besoekers gebruik word. Kranspoort beskik óók oor baie gewilde gholfbaan wat deur Matchovich en Hayes ontwerp is met nege putjies. Kranspoort bied skuiling aan verskeie wildsoorte soos kameelperde, seekoeie wildebeeste en self krokodille wat gevind kan word in hul verskeidenheid van habitatte. Skakel my vir ’n afspraak..!

Listing No: P24-106683589
3 2
Kranspoort, Middelburg
R 2 050 000

This beautiful family house is build on 2 stands. This house has 3 sunny spacious bedrooms, 2 modern bathrooms, built-in bar, open-plan kitchen with pantry and water system. Sparkling swimming pool, 2 lapas with built-in braai., 1 store and 2 rooms with a bathroom. don't miss out call today.

Listing No: P24-106712697
3 2
Kranspoort, Middelburg
R 1 590 000

Very neat newly built house with 3 Bedrooms, 2 Bedrooms, big open-plan kitchen with pantry and luandry A beautiful view of the nature. Kranspoort is located 45 km from Middelburg in Mpumalanga, in ’a beautiful area with a great view of the nature. Loskopdam is only 5km away from Kranspoorts entrance. Residence are welcome to go for walks and bicycle rides on more then 1000ha. Love the nature, call today to view the house.

Listing No: P24-106525470
2 2
Kranspoort, Middelburg
R 1 650 000

This house offers 2 spacious bedrooms, 2 bathrooms, open plan kitchen. swimming pool and 2 garages. Kranspoort is located 45 km from Middelburg in Mpumalanga, in ’a beautiful area with a great view of the nature. Loskopdam is only 5km away from Kranspoorts entrance. Residence are welcome to go for walks and bicycle rides on more then 1000ha. Love the nature, call today to view the house.

Listing No: P24-106621331
3 2
Kranspoort, Middelburg
R 750 000

Soek jy nog na ’n naweek wegloop plekkie ? Wel dan het jy hom gevind... Die prys is ook reg.. Kom koop hierdie Huisie op n lieflike erf met groot bome .... Die erf grens aan Kranspoort park gedeelte. Hier kan jy die stiltes indrink en rustig word. Waar jul kinders nog na aan die natuur en weg van die gewoel van die stad kan groot word. Waar hulle nog die vryheid het om rond te stap en met fietse rond te ry. Kranspoort het ook n Golfbaan. Kranspoort Golf baan is ontwerp deur Matchovich en Hayes wat gereken word onder een van die "top 10" 9-putjie bane in die land. Skakel my vir ’n afspraak..!

Listing No: P24-106295321
3 2
Kranspoort, Middelburg
R 1 550 000

A beautiful family home with 3 bedrooms, 2 bathrooms, open plan kitchen, 2 garages, patio and a outside shower. Kranspoort is located 45 km from Middelburg in Mpumalanga, in ’a beautiful area with a great view of the nature. Loskopdam is only 5km away from Kranspoorts entrance. Residence are welcome to go for walks and bicycle rides on more then 1000ha.

Listing No: P24-106621504
4 3
Kranspoort, Middelburg
R 1 660 000

Hiérdie huis is nuut in die mark in Kranspoort . Is jy op soek na iets anders ? Wel bel my ek gaan wys jou! Die huis beskik oor Vier slaapkamers Die Kombuis is einge man of vrou se droom, oopplan wat uitloop op die heerlikste stoep met n baie mooi uitsig. Kranspoort beskik ook oor ’n baie gewilde gholfbaan wat gereken word ondereen van die top-tien 9 -putjie bane in die land. Vroeg oggend loop die rooihartbeeste om jou heen terwyl gholf speel. Hierdie is tans een van die pragtige huise wat nou beskikbaar is Kranspoort Eco Estate. Om in so ’n pragtige omgewing met veiligheid en sekuriteit té woon, is ’n besonderse voorreg. Kom koop hier Huis en deel in ons paradys waar die wild soms by jou agterdeur verbystap en die Kwêvoël ’n stukkie piesang uit jou hand kom eet!

Listing No: P24-106272442
3 3
Kranspoort, Middelburg
R 2 120 000

Kranspoort is a gated, Eco, wildlife and golf course estate. A mere 45km from Middelburg and only 5km from the renowned forever Loskop Resort. A breathtaking view of natural indigenous trees and wild life. Bush camp type holiday accommodation that can be rented out to pay off the bond. Three thatched chalets with canvas roll up doors. Each with open plan kitchen and lounge area. Bedroom open to the bathroom area. Private braai area. Communal boma and swimming pool area and more braai available at this pool. Further to all this a games room.

Listing No: P24-106385278
0 0
Kranspoort, Middelburg
R 7 000 000

Office: 1 x Telephone 1 x Steel cabinet 1 x Office chair 2 x Shelves 2 x Coach 1 x Wooden drawers Kiosk: 1 x Coke Fridge 1 x Nestle ice cream fridge 1 x DVD player 4 x Wall wooden shelves 12 x Chalets fully equipped: C1 x 3 Beds / aircon C2 x 6 Beds / aircon C3 x 4 Beds / aircon C4 x 6 Beds / aircon C5 x 4 Beds / aircon C6 x 6 Beds / aircon C7 x 4 Beds / aircon C8 x 4 Beds / aircon C9 x 4 Beds / aircon C10 Double bed / high speed fans C11 Double bed / high speed fans C12 x 8 Beds / Aircon Bar / Restaurant 1 x Big screen tv 1 x Coke fridge 1 x SAB fridge 1 x De Villa fridge 1 x Small box fridge 1 x TV/DSTV 1 x Pool table Wooden table / benches Bar chairs Cutlery Laundry: 1 x Speed queen top loader washing machine 1 x Tumble dryer 3 x Lockable lockers 4 x Lockable cupboards / linen 3 in 1 Building Consist of the laundry / kiosk / small store room 1 x Big swimming pool 1 x Pool slide 1 x Ambition block 1 x Cement table & benches 1 x Small baby swimming pool 1 x Wooden deck 5 x Bore-hole, 2 is active and one is spare Irrigation system 4 x French drains 48 x Stand with power and bo stands with non-power Staff quarters – 8 rooms with water and electricity 1 x Swimming pool room with 2 pumps 3 x Lapas 3 x Steel tables 1 x Wooden table / chairs Small store room Spare single beds Mattresses Gym equipment 1 x Small ice machine Big maintenance workshop Electrical spares Bolt and nuts Tools – electrical Floor – tiles 2 x Workshop benches Scaffolding 1 x Sump pumps 220 volts 1 x Swimming pool pump Rubber hoses Water hoses Lawn moving equipment 1 x Ride on lawnmower 1 x Electrical lawnmower 2 x Busch cutters 1 x Petrol lawnmower 2 x Trailers 2 x Baby trailers 57 Caravan standing place with electrical plugs and braai stand each

Listing No: P24-106480162
3 2
Kranspoort, Middelburg
R 1 720 000

Daar is meer as 500 erwe in die woongebied van Kranspoort Eco Estate uitgesit (wat almal reeds eienaars het) met verskeie parkareas tussenin. Bykans 304 huise is reeds voltooi en 7 is tans in aanbou. Daar is tans ongeveer 173 permanente inwoners waarvan party senior burgers is wat hier kom aftree het. Die ander eienaars is nog steeds werksaam met skoolgaande kinders in die nabygeleë dorpe. Die res van eienaars kom naweke en vakansietye om hulself hier te verfris. Kranspoort dorp word bestuur deur die Kranspoort Eienaars komitee (algemeen bekend as K.E.K), asook die Sentrale Kantoor, en vorm deel van die Steve Tshwete munisipaliteit in Middelburg, wat ‘n gesonde infrastruktuur meebring. Dus word Kranspoort dorp as 'n voorstad van Middelburg beskou. Om in so ‘n pragtige omgewing met veiligheid en sekuriteit te woon, is ‘n besondere voorreg vir die eienaars van Kranspoort. Die inwoners vorm ‘n hegte eenheid van mense met ‘n liefde vir die natuur en vir hul medemens. Kranspoort vakansie dorp beskik ook oor Jukskeibane en ’n heerlike piekniekplek waar daar heerlik gebraai en gekuier word. Skakel my vir 'n afspraak om te besigtig!

Listing No: P24-106033725
Sort by:
< Previous | Showing 1 - 20 of 169 | Next >
More houses for sale in Middelburg

Areas surounding Kranspoort