Die eiendom is gelee in stil straat op hoekerf. Daar is baie potensiaal om te omskep in pragtige woning.
Ideaal vir die handige selfdoen man wat met sy verfkwas en gereedskaps trommel sy stempel wil afdruk en projek wil voltooi. hou
2 Slaapkamer huis in Kleingeluk,
Badkamer met stort bokant bad, toilet, en wasbak, (nuut oorgeteel moet net afrondings werkies doen) Kombuis het nuwe kaste in (muurteels moet nog afgerond word) Oopplan leef area, (Raamwerk om sitkamer te vergroot reeds gebou, die muurpanele moet net opgesit word) Vloerteels moet nog gele word - die teels is reeds daar. Plafonne kort herstel en of kan oorgedoen word.