Die eiendomme is langs mekaar gelee op die hoofroete van en in Orania se Nywerheidskorf. Dit word bedryf as Motorbakherstelwerk-besigheid asook skrootwerf..
Die eiendom is toegerus met 3FASE 40AMP KRAGVOORSIENING
ERF 1 is 2215vkm met werkswinkel gebou 342vkm, nuwe aanbouiings 273vkm en nuwe onderdak was area 54vkm. Voldoende op-en aflaai area. Erwe is gedeeltelik omhein. Voldoende parkeerplekke.