Ruim woonstel op erf met gesamentlike ingang na hoofhuis
Hierdie ruim woonstel is op die eienaar se erf gelee en deel die hoof ingang van die huis. Die woonstel bied 'n ruim sitkamer, oop plan eetkamer en kombuis met lugversorger, slaapkamer met badkamer bestaande uit n toilet, wasbak en stort. Die woonstel het meter lesing krag en water vir 1 huurder is ingesluit - sou daar 'n 2 huurders wees was R250 per maand additioneel tov water gehef word. Die woonstel bied 1 afdak parkering asook 1 oop additionele parkering.
Deposito word bepaal volgens krediet rekord en alle aansoekers met krediet telling van hoer as 630 sal R5 400 deposito betaalbaar wees en indien krediet telling tussen 611 tot 630 en goedkeuring word gegee sal n deposito van R8 100 of selfs hoer verlang word. Krediet telling minder as 610 sal nie oorweeg word nie.