Die Oog Aftreeland is gelee by 'n natuurlike mineraalbron,in 'n idilliese omgewing aan die voet van die Waterberg,net buite die dorpie Naboomspruit in die Limpopo Provinsie.
Met sy natuurlike Bosveldomgewing,warm klimaat en wye verskeidenheid fasiliteite is Die Oog die ideale plek om af te tree. Die Landgoed bied uitstekende waarde vir geld.