2 Slaapkamer De Reitz Te huur. Semi gemeubileaurd met 2 Dubbel beddens, Sitkamer bankei tv en Yskas. Prepaid elektrisiteit. Dadelik beskikbaar. Geen nsfas studente nie. Slegs huurders met n goeie krediet rekord sal goedgekeur word. Kontak Kobus om na die eiendom te gaan kyk.