Area: naby die Veiligheids sentrum en aftree oord Baie netjiese, oopplan huis Erf is omhein aan die agterkant, klein troeteldiere toelaatbaar 2 slaapkamers 2 badkamers Enkel motorhuis Enkel afdak Netjiese plaveisel om die huis Netjiese grasperk Water en krag addisioneel Verblyfreg 'n vereiste