Thumbnail Gallery Photo Grid
Photos
1 of 24
R 1 450 000

3 Bedroom House for Sale in Calvinia

Calvinia, Calvinia

Beds 3 Bathroom 1 parking 6 Erf Size 1.5 ha
Kleinhoewe met 3 Slaapkamer woonhuis te koop in Calvinia
Alleenmandaat

Goed gelee¨ kleinhoewe te koop in Calvinia, Noord-Kaap.
Hierdie kleinhoewe is gelee¨ 1.34km vanaf Calvinia met uitsig oor die Hantamberge.

Verbeteringe:
Goed opgepaste 3 slaapkamer huis.

Die woonhuis bied die volgende:
3x Slaapkamers met ingeboude kaste
1x Badkamer
Sitkamer / TV Kamer met kaggel
Eetkamer
Kombuis met ingeboude kaste
2x Toegeboude Stoepe
Buitebraai

Buitegeboue:
Dubbel Motorhuis
Stoorkamer

Woonhuis gelee¨ op 1.460 hektaar.

Watervoorsiening:
4x Boorgate waarvan 1x boorgat toegerus is vir water voorsiening aan die huis.
(Die sterkte van boorgate kan nie bevestig word nie).

Die eiendom is ten volle omhein.

Die ideale plek vir aftrede in n stil omgewing of vir diegene wat net rustig en selfversorgend wil woon in n rustige omgewing nie ver van Read more...
Bedrooms: 3
Bathrooms: 1
Garages: 2
Parking: 4
Pet Friendly
Garden
Listing Number
115185514
Type of Property
House
List Date
07 November 2024
Erf Size
1.5 ha
Pets Allowed
Yes
Bedroom
Bathrooms
1,Bath Basin Toilet
Kitchens
1,BIC
Reception Rooms
2
Garage
Parking
4
Garden
Yes
Roof
Iron
Security
Totally Fenced

Education

Hoërskool Calvinia
1.55km
Laerskool Calvinia
2.16km
Hantam Primêre Skool
2.18km
Hantam Sekondêre Skool
2.26km

Sports and Leisure

Akkerendam Natuurtuin
3.55km

Transport and Public Services

Calvinia
1.25km

Contact Agent

By continuing I understand and agree with Property24's Terms & Conditions and Privacy Policy.
Flip Augustyn

Contact Agent

By continuing I understand and agree with Property24's Terms & Conditions and Privacy Policy.
Flip Augustyn

Share



Print Print