View this modern 3-bedroom home nestled in an exclusive development of approximately 110 homes, now 80% completed. This property offers 141 square metres of practical, low-maintenance living, on a 396 m2 plot—perfect for retirees, downsizers, or families seeking a balance of comfort and convenience.
Set within the beautiful Pacaltsdorp area along the Garden Route, this development offers an upmarket product at an affordable price, which is a rare find in George's highly competitive property market. The aesthetic appeal of these new homes is stunning, combining contemporary design with the practicality of a facebrick exterior, ensuring minimal upkeep and long-lasting charm.
Inside, the open-plan layout creates a spacious and inviting environment, with a functional flow from the living
and dining areas to the kitchen. Thoughtfully designed for easy living, the home also features a built-in stainless steel braai trim on the entertainment patio—perfect for enjoying the best of Garden Route outdoor living with friends and family.
The home is equipped with solar power and prepaid electricity, adding both convenience and energy efficiency. The smaller yard ensures reduced maintenance, so you can spend more time enjoying your surroundings rather than maintaining them.
This development is quickly becoming a sought-after location for retirees and professionals alike, thanks to its proximity to George's amenities, shops, and recreational options, while still offering the peace and life quality of the Garden Route.
Whether you're looking for a lock-up-and-go property, a retirement retreat, or simply a smart investment in an upmarket yet affordable home, this development offers a rare opportunity to live in style and comfort.
Don't miss out on this chance to secure your dream home in Pacaltsdorp—where quality living meets affordability!
Besigtig hierdie lae onderhoud 3-Slaapkamer Huis in 'n Nuwe Ontwikkeling – Ideaal vir Aftrede of Kleiner Woonplek in Pacaltsdorp
Kom kyk en koop hierdie moderne 3-slaapkamer huis in 'n eksklusiewe ontwikkeling van ongeveer 110 huise, waarvan nou reeds 80% voltooi is. Hierdie eiendom bied 141 vierkante meter se praktiese, lae-onderhoud leefruimte op 'n 396 vierkante meter erf—perfek vir afgetredenes, kleiner gesinne, of enigiemand wat 'n balans tussen gerief en funksionaliteit soek.
Gevestig in die pragtige Pacaltsdorp, gelee¨ langs die Tuinroete, bied hierdie ontwikkeling 'n luukse produk teen 'n bekostigbare prys—'n seldsame geleentheid in die hoogs mededingende eiendomsmark van George. Die estetiese aantrekkingskrag van hierdie nuwe huise is opvallend, met 'n kontempore^re ontwerp en 'n gesigstene buitekant wat minimale instandhouding en blywende bekoring verseker.
Binne skep die oopplan-uitleg 'n ruim en verwelkomende omgewing, met 'n funksionele vloei van die leef- en eetarea na die kombuis. Met die klem op maklike leefstyl, bied die huis ook 'n ingeboude vlekvrye staal braai op die vermaaklikheidspatio—perfek om die beste van die buitelewe van die Tuinroete saam met vriende en familie te geniet.
Die huis is toegerus met sonkrag en voorafbetaalde elektrisiteit, wat beide gerief en energiedoeltreffendheid verseker. Die kleiner erf vereis minder onderhoud, wat jou meer tyd gee om jou omgewing te geniet, eerder as om dit te onderhou.
Hierdie ontwikkeling is vinnig besig om 'n gesogte ligging te word vir afgetredenes en professionele persone, danksy die nabyheid aan George se geriewe, winkels en ontspanningsgeleenthede, terwyl dit steeds die rustigheid van die Tuinroete bied.
Of jy nou op soek is na 'n "sluit-en-gaan" eiendom, 'n aftree-ontsnapping, of bloot 'n slim belegging in 'n luukse, dog bekostigbare huis, hierdie ontwikkeling bied 'n seldsame geleentheid om in styl en gerief te woon.
Moenie hierdie kans misloop om 'n goeie huis in die Tuin Roete te verseker nie—waar gehalte lewe en bekostigbaarheid hand aan hand gaan!
Read more...