Thumbnail Gallery Photo Grid
Photos
Video
1 of 76
R 2 750 000

3 Bedroom House for Sale in Kranspoort

Middelburg, Kranspoort

Beds 3 Bathroom 2.5 parking 2 Floor Size 283 m² Erf Size 1 525 m²
Klassiek modern, stylvol, privaat en teen parkland.
Hierdie pragtige woning in Kranspoort met sy duursame rooi klei bakstene en donker alliminium afwerking is gebou om te beindruk. Van die oomblik wat jy deur die moderne dubbel alliminium voordeur stap word mens oorweldig deur die afwerking, die ruimte, die natuurlike lig wat so vrylik deur die huis vloei en die lieflike bos waarop jy uitkyk van feitlik elke vertrek.

Die oopplan kombuis, sitkamer en eetkamer is ruim. Die kombuis met sy pragtige kaste, gasstoof, reuse eiland en donker granietblaaie indrukwekkend. Die kombuis het plek vir 'n dubbel yskas-vrieskas en daar is oorgenoeg pakplek en baie laaie. 'n Aparte opwaskamer is geriefllik toegerus met plek vir kombuistoerusting, ekstra kaste, pakplek en dubbel opwasbak. Die woonvertrek en kombuis stap uit op 'n pragtige Read more...
Bedrooms: 3
Bathrooms: 2.5
Garages: 2
Study
No Pets Allowed
Listing Number
112534858
Type of Property
House
List Date
12 April 2023
Erf Size
1 525 m²
Floor Area
283 m²
Levies
R 1 130
Rates and Taxes
R 1 400
Age
1
Pets Allowed
No
Coverage
18 %
Bedroom
3
Bathroom
2.5
Kitchen
1
Office/study
1
Lounge
1
Dining Room
1
Garage
2
Size of Outbuildings
48 m²
Style
Architect-designed
Facing
Above Road,Green Belt,North
Standalone Building
Yes

Education

De Wagendrift Primary School
7.39km

Sports and Leisure

Varaday Cheetah Sanctuary
0.67km
Video Tour

Contact Agent

By continuing I understand and agree with Property24's Terms & Conditions and Privacy Policy.
Tarina Marais

Contact Agent

By continuing I understand and agree with Property24's Terms & Conditions and Privacy Policy.
Hennie Liebenberg Properties

View all properties for Sale

Tarina Marais

Share



Print Print