Thumbnail Gallery Photo Grid
Photos
1 of 55
R 1 475 000

3 Bedroom House for Sale in Kranspoort

Middelburg, Kranspoort

Beds 3 Bathroom 2 parking 2 Erf Size 1 189 m²
'n wegbreekplekkie innie bos vir jou!
'n huisie in die bos in pragtige kranspoort. Hierdie ruim splinternuwe karaktervolle houthuis in Kranspoort wag vir sy eerste eienaars. Splinternuut met pragtige afwerking en sakpas prys. Die huis bied jou 3 groot slaapkamers waarvan die 2 gastekamers ingeboude kaste het. Die gastebadkamer is toegerus moet 'n losstaande moderne groot bad, toilet en wasbak. Die hoofslaapkamer wat uitstap op die groot houtdek en uitkyk op 'n pragtige uitsig, het 'n aantrekkamer met meer as genoeg pakplek en 'n en-suite badkamer met 'n groot stort, wasbak en toilet.

Die oopplan kombuis is prakties beplan en het 'n gasstoof, genoeg werkspasie op 'n pragtige rustiek moderne konkrytblad en oorgenoeg pakplek. Elke stukkie van hierdie oulike houthuis is met sorg gebou, isolasie in die mure en dak, Read more...
Bedrooms: 3
Bathrooms: 2
Parking: 2
Listing Number
113094074
Type of Property
House
List Date
15 August 2023
Erf Size
1 189 m²
Levies
R 1 230
Rates and Taxes
R 960
Bedroom
3
Bathroom
2
Kitchen
1
Parking
2
Wheelchair Accessible
Yes

Education

De Wagendrift Primary School
7.39km

Sports and Leisure

Varaday Cheetah Sanctuary
0.67km

Contact Agent

By continuing I understand and agree with Property24's Terms & Conditions and Privacy Policy.
Tarina Marais

Contact Agent

By continuing I understand and agree with Property24's Terms & Conditions and Privacy Policy.
Hennie Liebenberg Properties

View all properties for Sale

Tarina Marais

Share



Print Print