Thumbnail Gallery Photo Grid
Photos
1 of 97
R 2 500 000

3 Bedroom House for Sale in Kranspoort

Middelburg, Kranspoort

Beds 3 Bathroom 3 parking 5 Erf Size 1 370 m²
Wanneer oud en nuut versmelt tot een pragtige woonhuis!
Hierdie woonhuis bied jou die ruimte en sjarme van 'n ou woning met sy soliede bouwerk, nostalgiese strook gedrukte plafon, groot leefruimtes, baie kaste en ruim kamers en badkamers met nuwerwetse alliminiums, ligte en dakwaaiers. Die lieflike uitsig vanaf die oopplan leef en kombuisarea is prentjiemooi.

Die boonste vlak van die woning bied u die groot oopplan leefarea, kombuis en eetkamer met 'n aparte opwasarea. Vanuit die leefarea is daar 4 groot alliminium oopvou deure wat uitstap op die hout balkon wat ook as loopvlak dien vanaf die voordeur na die sydeure van die woonhuis aan die kant van die leefarea en kombuis. Die hoofslaapkamer is ruim met ongelooflik baie kaste en pakplek en 'n en-suite badkamer kompleet met bad, stort, toilet en wasbak. Hierdie vlak van die woonhuis is Read more...
Bedrooms: 3
Bathrooms: 3
Garages: 5
Garden
Listing Number
113494592
Type of Property
House
List Date
18 October 2023
Erf Size
1 370 m²
Levies
R 1 320
Rates and Taxes
R 1 400
Age
24
Bedroom
3
Bathroom
3
Kitchen
2
Dining Room
1
Family/TV Room
1
Garage
5
Garden
1
Wheelchair Accessible
Yes

Education

De Wagendrift Primary School
6.48km

Sports and Leisure

Varaday Cheetah Sanctuary
1.71km

Contact Agent

By continuing I understand and agree with Property24's Terms & Conditions and Privacy Policy.
Tarina Marais

Contact Agent

By continuing I understand and agree with Property24's Terms & Conditions and Privacy Policy.
Hennie Liebenberg Properties

View all properties for Sale

Tarina Marais

Share



Print Print