Thumbnail Gallery Photo Grid
Photos
1 of 41
R 1 880 000

3 Bedroom House for Sale in Kranspoort

Middelburg, Kranspoort

Beds 3 Bathroom 2 parking 3 Erf Size 1 510 m²
Karaktervol, vol nostalgie en besonders in die bos
'n Pragtige prentjie mooi huis op Kranspoort met alles waarvoor 'n kunsinnige persoon sal vra. Niks aan hierdie besonderse plek is eentonig nie. 'n Huis met karakter. Die liefde en omgee waarmee hierdie besonderse plekkie versorg en instand gehou word is tasbaar. Alles hier is in plek en die koel grasdak bied 'n welkome lafenis op 'n baie warm Somersdag. Voeg daarby 'n reuse swembad met 'n uitsig oor die aangrensende parkland area en jy het 'n lieflike eiendom.

Die prag plek bied u 2 slaapkamers met elkeen sy eie en-suite badkamer en elke kamer stap uit op die stoep, houtdek en onthaalarea met skuifdeure. Daar is 'n bad, toilet en wasbak in die een en-suite en 'n stort, toilet en wasbak in die ander. Die kamers het ingeboude kaste en genoeg hand en pakplek. Daar is 'n groot Read more...
Bedrooms: 3
Bathrooms: 2
Parking: 3
No Pets Allowed
Listing Number
113988121
Type of Property
House
List Date
13 February 2024
Erf Size
1 510 m²
Levies
R 1 320
Rates and Taxes
R 850
Pets Allowed
No
Bedroom
3
Bathroom
2
Kitchen
1
Parking
3
Backup Water
Borehole,Water Tank
Special Features
Gas Geyser

Education

De Wagendrift Primary School
7.39km

Sports and Leisure

Varaday Cheetah Sanctuary
0.67km

Contact Agent

By continuing I understand and agree with Property24's Terms & Conditions and Privacy Policy.
Tarina Marais

Contact Agent

By continuing I understand and agree with Property24's Terms & Conditions and Privacy Policy.
Hennie Liebenberg Properties

View all properties for Sale

Tarina Marais

Share



Print Print