Thumbnail Gallery Photo Grid
Photos
1 of 20
POA

3 Bedroom House for Sale in Kranspoort

Middelburg, Kranspoort

Beds 3 Bathroom 2 parking 2 Erf Size 1 443 m²
'n plekkie om te restoureer en transformeer!
Hierdie ou, dog netjiese woonhuis kort restourasie en iemand met visie om die prag uit hierdie huis te bring. Die woning bied drie slaapkamers, 2 badkamers, 'n groot leefarea, kombuis met opwas, spens en waskamer sowel as 'n ekstra groot dubbel motorhuis. Die dak sal heel moontlik vervang moet word alhoewel daar tans geen lekkasies is nie, maar die sink het sy doel gedien. Ten spyte van die opknapping wat gedoen moet word, bly hierdie 'n baie goeie kopie en belegging in Kranspoort want die ligging van hierdie eiendom is perfek!

Gelee in Kranspoort Rylaan en 'n plat erf waar u maklik met 'n boot en karavaan kan inkom. Die huis is baie terug gebou op die erf wat dit moontlik sal maak om uit te breek en aan te bou en hierdie woning te omskep tot 'n pragtige leefhuis. Met parkland Read more...
Bedrooms: 3
Bathrooms: 2
Garages: 2
No Pets Allowed
Pool
Listing Number
114005843
Type of Property
House
List Date
15 February 2024
Erf Size
1 443 m²
Levies
R 1 320
Rates and Taxes
R 950
Pets Allowed
No
Bedroom
3
Bathroom
2
Kitchen
1
Garage
2
Pool
1

Education

De Wagendrift Primary School
7.39km

Sports and Leisure

Varaday Cheetah Sanctuary
0.67km

Contact Agent

By continuing I understand and agree with Property24's Terms & Conditions and Privacy Policy.
Tarina Marais

Contact Agent

By continuing I understand and agree with Property24's Terms & Conditions and Privacy Policy.
Hennie Liebenberg Properties

View all properties for Sale

Tarina Marais

Share



Print Print