Thumbnail Gallery Photo Grid
Photos
1 of 50
R 2 500 000

3 Bedroom House for Sale in Kranspoort

Middelburg, Kranspoort

Beds 3 Bathroom 3 parking 5 Floor Size 371 m² Erf Size 1 429 m²
Kom beleef die uitsonderlike leefstyl in Kranspoort Vakansiedorp.
Kranspoort bied ‘n unieke leefstyl waaroor baie net kan droom… as jy dan boonop die geleentheid kry om ‘n huis te koop soos hierdie, word al jou drome bewaarheid. Die skoon lyne, baie lig, en veral die ruimte maak ‘n indruk op ‘n mens vandat jy instap. Die huis het ‘n pragtige moderne kombuis met baie kaste en laaie, ‘n groot gasstoof as oplossing vir die Eskom uitdaging, asook meer as voldoende werksoppervlakte waar jy na hartelus kan bak en brou. Die ontbytblad in die kombuis met sy stoele skep die geleentheid om saam te kuier terwyl daar geklets en gekook word. Die kombuis asook die TV kamer is ‘n groot oopplan vertrek met hoë dakke wat die gevoel van ruimte skep en direk uitloop in die groot braaikamer waar daar enige tyd van die jaar binnenshuis gebraai word, of as 'n kaggel Read more...
Bedrooms: 3
Bathrooms: 3
Garages: 3
Parking: 2
Study
No Pets Allowed
Pool
Garden
Listing Number
114314440
Type of Property
House
List Date
23 April 2024
Erf Size
1 429 m²
Floor Area
371 m²
Levies
R 1 320
Rates and Taxes
R 1 200
Pets Allowed
No
Bedroom
Bathrooms
3
Kitchens
1
Office/study
1
Reception Rooms
3
Garage
Parking
2
Garden
Yes
Pool
Roof
Tile
Wall
Face-brick
Floor
Carpets,Tiled Floors

Education

De Wagendrift Primary School
7.39km

Sports and Leisure

Varaday Cheetah Sanctuary
0.67km

Contact Agent

By continuing I understand and agree with Property24's Terms & Conditions and Privacy Policy.
Willemien Badenhorst

Contact Agent

By continuing I understand and agree with Property24's Terms & Conditions and Privacy Policy.
Seeff Middelburg

View all properties for Sale

Willemien Badenhorst

Share



Print Print