Thumbnail Gallery Photo Grid
Photos
1 of 64
R 2 500 000

3 Bedroom House for Sale in Kranspoort

317 Kranspoort Street, Kranspoort, Middelburg

Beds 3 Bathroom 3 parking 5 Floor Size 371 m² Erf Size 1 429 m²
Oopplan en ruimte gedefinieer beslis!
Hierdie ruim oopplan woning spog met 'n lieflike onthaalarea met swembad en pragtige lae onderhoudstuin, privaat en ideaal vir groot gesinne of groot familie kuiers. Hier gaan u beslis nie vasgedruk voel nie. Met 'n lieflike uitsig en parkland/groenstrook area waaroor u uitkyk is hierdie eiendom beslis een wat u kortlys kan haal wanneer u na eiendom in Kranspoort soek.

Die woning bied u drie reuse groot slaapkamers met oorgenoeg ingeboude kaste en en-suite badkamers. Die twee gastebadkamers is toegerus met 'n stort, wasbak en privaat toilet en die hoofslaapkamer met 'n stort, wasbak, hoekbad en privaat toilet. Al hierdie uiters goed beplan met die oopplan styl regdeur die woning. 'n Gasgeiser voorsien die gastekamers van warm water en die hoofslaapkamer en kombuis grbruik 'n Read more...
Bedrooms: 3
Bathrooms: 3
Garages: 3
Parking: 2
Study
No Pets Allowed
Furnished (Optional)
Pool
Garden
Listing Number
114321268
Type of Property
House
Street Address
317 Kranspoort Street, Kranspoort
List Date
25 April 2024
Erf Size
1 429 m²
Floor Area
371 m²
Levies
R 1 320
Rates and Taxes
R 1 280
Pets Allowed
No
Furnished
Optional
Coverage
25 %
Bedroom
3
Bathroom
3
Kitchen
1
Office/study
1
Braai Room
1
Garage
3
Parking
2
Garden
1
Pool
1
Standalone Building
Yes
Special Features
Gas Geyser

Education

De Wagendrift Primary School
6.73km

Sports and Leisure

Varaday Cheetah Sanctuary
1.97km

Contact Agent

By continuing I understand and agree with Property24's Terms & Conditions and Privacy Policy.
Tarina Marais

Contact Agent

By continuing I understand and agree with Property24's Terms & Conditions and Privacy Policy.
Hennie Liebenberg Properties

View all properties for Sale

Tarina Marais

Share



Print Print