Thumbnail Gallery Photo Grid
Photos
1 of 35
R 1 880 000

3 Bedroom House for Sale in Kranspoort

Middelburg, Kranspoort

Beds 3 Bathroom 2 parking 3 Erf Size 1 510 m²
Ervaar 'n veilige en ontspanne leefstyl in die bos met verskeie wildspesies wat vrylik wei.
Is jy kreatief en hou van “iets anders?” Dan moet jy hierdie geleentheid nie mis nie - ‘n boshuis ideaal vir ‘n naweekwegbreek of moontlike afskaal. Die ligging is goud werd as jy daarvan hou om buite en in die bos te lewe!

Sodra jy die huis binne stap begroet ‘n nostalgiese vakansietyd herinnering jou… daardie unieke grasdak reuk! Lekker! Daar is ‘n oopplan tv-kamer en gerieflike kombuis waar daar gekook en gekuier kan word, terwyl op dieselfde tyd, ‘n oog op die tv gehou kan word. Die hoofslaapkamer het ingeboude kaste asook ‘n en-suite badkamer met ‘n bad, wasbak en toilet asook ‘n mooi uitsig na buite. Die ander slaapkamer is kunstig en beslis iets anders… daar is ook ‘n en-suite badkamer met ‘n stort, wasbak en toilet. Die groot loft area met baie plek kan as ‘n addisionele Read more...
Bedrooms: 3
Bathrooms: 2
Parking: 3
No Pets Allowed
Pool
Garden
Listing Number
114322851
Type of Property
House
List Date
25 April 2024
Erf Size
1 510 m²
Levies
R 1 320
Rates and Taxes
R 850
Pets Allowed
No
Bedroom
Bathrooms
2
Kitchens
1
Reception Rooms
1
Parking
3
Garden
Yes
Pool
Roof
Thatch
Wall
Face-brick
Floor
Wooden Floors

Education

De Wagendrift Primary School
7.39km

Sports and Leisure

Varaday Cheetah Sanctuary
0.67km

Contact Agent

By continuing I understand and agree with Property24's Terms & Conditions and Privacy Policy.
Willemien Badenhorst

Contact Agent

By continuing I understand and agree with Property24's Terms & Conditions and Privacy Policy.
Seeff Middelburg

View all properties for Sale

Willemien Badenhorst

Share



Print Print