)
Thumbnail Gallery Photo Grid
Photos
Video
1 of 48
R 3 900 000

3 Bedroom House for Sale in Kranspoort

Middelburg, Kranspoort

Beds 3 Bathroom 3 parking 4 Erf Size 1 695 m²
Pragtige eiendom aangrensend tot groenstrook area
Hierdie lieflike eiendom is eerlikwaar ideaal vir die persoon wat lief is vir onthaal, groot familie kuiers en samesyn. Met 'n boma area, groot stoep met ingeboue braai en 'n massiewe groot swembad kan hier behoorlik ontspan kan word. Die eiendom is uiters netjies, baie privaat en gelee in een van die meer gesogte areas in Kranspoort, boonop in 'n cul de sac met 'n groot erf en gelee aan die groenstrook area. Vir 'n meer ideale ligging kan mens eerlikwaar nie vra.

Die woning bied u 'n hoofslaapkamer met 'n ekstra grootte aantrekkamer, 'n en-suite badkamer met dubbel wasbak, toilet en stort. Die hoofslaapkamer is ruim en groot met 'n privaat "sit-hoekie of leesplek" wat uitkyk oor die swembad en pragtige bostuin omgewing. Die gastekamers het ingeboude kaste en is op die boonste Read more...
Bedrooms: 3
Bathrooms: 3
Garages: 2
Parking: 2
Study
No Pets Allowed
Pool
Garden
Listing Number
114577111
Type of Property
House
List Date
25 June 2024
Erf Size
1 695 m²
Levies
R 1 450
Rates and Taxes
R 1 320
Pets Allowed
No
Bedroom
3
Bathroom
3
Kitchen
1
Office/study
1
Garage
2
Parking
2
Garden
1
Pool
1
Solar
Solar Panels
Backup Power
Backup Battery / Inverter

Education

De Wagendrift Primary School
7.39km

Sports and Leisure

Varaday Cheetah Sanctuary
0.67km
Video Tour

Contact Agent

By continuing I understand and agree with Property24's Terms & Conditions and Privacy Policy.
Tarina Marais

Contact Agent

By continuing I understand and agree with Property24's Terms & Conditions and Privacy Policy.
Hennie Liebenberg Properties

View all properties for Sale

Tarina Marais

Share



Print Print