)
Thumbnail Gallery Photo Grid
Photos
1 of 40
R 1 650 000

3 Bedroom House for Sale in Kranspoort

Middelburg, Kranspoort

Beds 3 Bathroom 3 parking 4 Floor Size 386 m² Erf Size 1 632 m²
Kom geniet die ervaring om in 'n veilige wild- en golflandgoed te bly.
Verkies jy daardie vakansiegevoel met ‘n houthuis? Hierdie huis is beslis vir die kieskeurige koper. Hiper netjies en alles net reg vir jou… ’n intrek en bly huis! Die huis is in ‘n stil cul-de-sac geleë, aangrensed tot die wildreservaat en bied boonop ‘n pragtige uitsig. Daar is ‘n kuier-kombuis met granietblaaie, ontbytblad, asook ‘n gasstoof. Die oopplan leefvertrek verseker dat daar kuier-kuier kos gemaak kan word. Die ander leefvertrek met sy gelamineerde vloer is ‘n baie ruim vertrek met voldoende spasie vir ‘n sit- asook eetkamergedeelte, ‘n studeerhoek, en ‘n jacuzzi. Daar is 2 slaapkamers in die huis elkeen met ‘n vol en-suite badkamer, asook ingeboude kaste. Elke kamer het ‘n skuifdeur wat op die toegeboude dekarea uitloop. Die dekarea verbind die hele huis en het verskeie groot Read more...
Bedrooms: 3
Bathrooms: 3
Parking: 4
No Pets Allowed
Garden
Listing Number
114752521
Type of Property
House
List Date
05 August 2024
Erf Size
1 632 m²
Floor Area
386 m²
Levies
R 1 400
Rates and Taxes
R 1 020
Pets Allowed
No
Bedroom
Bathrooms
3
Kitchens
1
Reception Rooms
2
Parking
4
Garden
Yes
Roof
Tile
Wall
Wood
Floor
Wooden Floors

Education

De Wagendrift Primary School
7.39km

Sports and Leisure

Varaday Cheetah Sanctuary
0.67km

Contact Agent

By continuing I understand and agree with Property24's Terms & Conditions and Privacy Policy.
Willemien Badenhorst

Contact Agent

By continuing I understand and agree with Property24's Terms & Conditions and Privacy Policy.
Seeff Middelburg

View all properties for Sale

Willemien Badenhorst

Share



Print Print