Kommersiële/Residensiële eiendom te koop in Wolmaransstad
Die huis is aangrensend aan die kantoor gebou en stoor kamer van 280m² met `n afdak van 98m². Die huis het pragtige hout vloere en is in goeie toestand. Die eiendom kan saam met die hoof gebou gekoop word of afsonderlik.