Veilge en uitstekende aftree geleentheid. Die Oog is 15 km vanaf Naboomspruit in die hartjie van die prentjie mooi Bosveld.
Hierdie huis bied 'n pragtige oopplan eetkamer, sitkamer, binne braaikamer met ingeboude braai en skuif deure wat uitloop na die privaat binne hof met hoë mure en 'n lower groen grasperk en tuin. Drie pragtige slaapkamers met skuifdeure wat uitloop na buite. Besonderse mooi kombuis met graniet afwerkings. Die badkamers is modern en baie interessant. Hier is een toesluit motorhuis en een motor afdak, Die hele huis het aantreklike en duursame hout afwerkings en graniet afwerkings. Hierdie huis is hoog geleë en 'n pragtige uitsig oor die Oord. Die boma en braai area is teen die wildskap, vrylopende wild kom kuier gereeld hier!. DIE OOG AFTREE LANDGOED bied 'n
versorgings eenheid, Plaaslike Dr's kom uit na die sreekkamers, Hier is warm en koue water swembaddens en baie ander ontspannings fasiliteite. Alles is ingerig vir 'n gemaklike, gerieflike en perfekte aftrede net hier in die onmiddelike omweging. Hier is 24/7 sekuriteit. Kom tree hier af en geniet 'n sorgvrye lewe.
Kontak my vandag nog vir 'n afspraak.
Game farms for sale in South Africa, Game Farms, Ranches, Farms for Sale, Big 5 Reserves, Guest House For sale, Property Practitioner, Real Estate, Houses for sale, farms for sale, Property for sale in South Africa, Plase te koop, Wildpslaas te koop, jag
Read more...