Thumbnail Gallery Photo Grid
Photos
1 of 37
R 3 675 000

4 Bedroom House for Sale in Kranspoort

Middelburg, Kranspoort

Beds 4 Bathroom 2 parking 4 Erf Size 1 761 m²
Manjifiek, sjiek, uniek en besonders - 'n eiendom in 'n klas van sy eie
Hierdie manjifieke woning begroet jou met 'n atmosfeer van warmte, hartlikheid en liefde. Hier word baie familie tyd saam spandeer op die stoep en om die swembad. Alles wat uitkyk op aangrensende parkland aan beide kante van die erf. Die erf en huis bied privaatheid en die pragtige omgewing en parkland skep 'n rustige, kalm en salige omgewing waarin u kan woon en van die huis af werk. Afwerking in die woning is luuks, duursaam en met smaak gedoen. Die dak is in April 2023 vervang met Harvey Teels.

Die woonvertrekke is ruim en gesellig met 'n oopplan kombuis en gasstoof. Hier kry jy die gevoel, word kwaliteit familityd spandeer. Die oopplan sit en-eetkamer pas met gemak 'n 12 sitplek eetkamerstel in. De kombuis het 'n aparte opwaskamer. Die leefvertrekke loop met opvoudeure uit Read more...
Bedrooms: 4
Bathrooms: 2
Garages: 4
No Pets Allowed
Pool
Garden
Listing Number
113577688
Type of Property
House
List Date
06 November 2023
Erf Size
1 761 m²
Levies
R 1 320
Rates and Taxes
R 1 700
Pets Allowed
No
Bedroom
4
Bathroom
2
Kitchen
1
Garage
4
Garden
1
Pool
1
Backup Water
Borehole,Water Tank
Generator
No

Education

De Wagendrift Primary School
7.39km

Sports and Leisure

Varaday Cheetah Sanctuary
0.67km

Contact Agent

By continuing I understand and agree with Property24's Terms & Conditions and Privacy Policy.
Tarina Marais

Contact Agent

By continuing I understand and agree with Property24's Terms & Conditions and Privacy Policy.
Hennie Liebenberg Properties

View all properties for Sale

Tarina Marais

Share



Print Print