Thumbnail Gallery Photo Grid
Photos
1 of 53
R 2 175 000

4 Bedroom House for Sale in Kranspoort

Middelburg, Kranspoort

Beds 4 Bathroom 3 parking 3 Erf Size 1 314 m²
Perfeksie en styl op 'n skinkbord met die mooiste uitsig!
As jy skoon liries raak wanneer jy 'n pragtige huis instap, dan weet jy, hier sal ek ook graag wil bly, en jy is seker, jou kliente sal beslis ook gaande raak oor hierdie plek. As jy ooit skepties was oor 'n houthuis (log home) innie bos, gaan hierdie huis beslis jou anders oor dit laat dink en voel. Van die oomblik wat jy instap en jou eerste tree op die pragtige lamineerde houtvloere neersit en opkyk na die dubbel volume dalk met donker balk afwerking en ligte plafonne, kan jy nie anders om te dink, "magtig hierdie is voorwaar pragtig". Of die foto's eerlikwaar die mooi van hierdie eiendom werspieel is onseker, maar ek kan u verseker, u gaan meer as beindruk wees wanneer u hierdie besonderse, uiters privaat woning besoek.

Die oopplan sitkamer, eetkamer, leefvertrek en kombuis is Read more...
Bedrooms: 4
Bathrooms: 3
Garages: 3
No Pets Allowed
Pool
Listing Number
113988898
Type of Property
House
List Date
13 February 2024
Erf Size
1 314 m²
Levies
R 1 320
Rates and Taxes
R 1 250
Pets Allowed
No
Bedroom
4
Bathroom
3
Kitchen
1
Lounge
1
Garage
3
Pool
1
Outbuilding
1
Backup Water
Water Tank
Generator
No
Backup Water
Yes

Education

De Wagendrift Primary School
7.39km

Sports and Leisure

Varaday Cheetah Sanctuary
0.67km

Contact Agent

By continuing I understand and agree with Property24's Terms & Conditions and Privacy Policy.
Tarina Marais

Contact Agent

By continuing I understand and agree with Property24's Terms & Conditions and Privacy Policy.
Hennie Liebenberg Properties

View all properties for Sale

Tarina Marais

Share



Print Print