Thumbnail Gallery Photo Grid
Photos
Video
1 of 85
R 3 000 000

4 Bedroom House for Sale in Kranspoort

Middelburg, Kranspoort

Beds 4 Bathroom 4 parking 3 Floor Size 335 m² Erf Size 2 421 m²
Rustiek en sjiek met smaakvolle afwerking en meubels ingesluit
Uiters privaat en aangrensend tot parkland met die mooiste uitsig. Geen beskrywing sal presies kan verwoord wat hierdie eiendom u bied nie. 'n Mens moet die huis self beleef en ervaar om die waarde van hierdie eiendom te besef. Die reuse groot stoep, die lieflike onthaalarea, die boma area wat oor Kranspoort uitkyk en die mooiste sonsopkoms en sonsondergange, is maar 'n paar van die dinge wat u sal beleef as u hier koop. Eienaars vertel opgewonde van die kameelperde wat gereeld draai en aan die Apiesdoring kom vreet, Swartwitpens wat kom kuier en die Zebras wat met 'n "sjoe-sjoe"" soms verjaag moet word. Hierdie is voorwaar 'n eiendom met wild op jou voorstoep. Die rus en vrede wat mens hier uit arendsoog ervaar, is enig in soort. U sal eerlikwaar hierdie omgewing onsettend baie Read more...
Bedrooms: 4
Bathrooms: 4
Garages: 2
Parking: 1
Study
No Pets Allowed
Furnished
Garden
Listing Number
114237212
Type of Property
House
Lifestyle
Country Living,Eco Estate
List Date
07 April 2024
Erf Size
2 421 m²
Floor Area
335 m²
Levies
R 1 400
Rates and Taxes
R 1 870
Pets Allowed
No
Furnished
Yes
Coverage
13 %
Bedroom
4
Bathroom
4
Kitchen
1
Office/study
1
Dining Room
1
Family/TV Room
1
Braai Room
1
Garage
2
Parking
1
Garden
1
Style
Open Plan
Facing
North,Mountain View,Green Belt
Roof
Zinc
Wall
Plaster
Window
Aluminium
Standalone Building
Yes
Backup Water
Water Tank
Backup Water
Yes
Special Features
Gas Geyser

Education

De Wagendrift Primary School
7.39km

Sports and Leisure

Varaday Cheetah Sanctuary
0.67km
Video Tour

Contact Agent

By continuing I understand and agree with Property24's Terms & Conditions and Privacy Policy.
Tarina Marais

Contact Agent

By continuing I understand and agree with Property24's Terms & Conditions and Privacy Policy.
Hennie Liebenberg Properties

View all properties for Sale

Tarina Marais

Share



Print Print