)
Thumbnail Gallery Photo Grid
Photos
Video
1 of 55
R 4 900 000

4 Bedroom House for Sale in Kranspoort

Middelburg, Kranspoort

Beds 4 Bathroom 4.5 parking 4 Floor Size 443 m² Erf Size 3 998 m²
Klassiek modern, stylvol, privaat en ruim met legio moontlikhede
Hierdie pragtige splinternuwe woning op die Kranspoort Gholfbaan beslaan 443 vierkante meter op 'n 3998 vierkante meter erf met 'n pragtige uitsig oor 'n bosarea en die Kranspoort Gholfbaan. Gebou met klinkersteen en pragtige natuurlike klipwerk om in te pas by die lieflike omgewing. Die woning bied u 'n lieflike moderne goed beplande ruim kombuis met graniet blaaie, 'n groot eiland in die middel van die kombuis met gasplate en elektriese oond, twee groot spenskaste en oorgenoeg pak en laaiplek. Hierdie droomhuis kombuis het plek vir 'n dubbel yskas en het 'n aparte opwasarea. Die dubbelmotorhuis met sy elektriese motorhuis deure stap direk in die woonhuis in, deur die opwaskamer. Daar is ook 'n stoorarea/werkskamer/waskamer in die dubbel motorhuis wat ook uitstap op die binneplein. Read more...
Bedrooms: 4
Bathrooms: 4.5
Garages: 4
No Pets Allowed
Listing Number
114776149
Type of Property
House
Description
Single Storey,New Development
Lifestyle
Country Living,Eco Estate,Estate,Game/Stock Farm,Golf Estate,Security Estate,Nature Reserve
List Date
10 August 2024
Erf Size
3 998 m²
Floor Area
443 m²
Levies
R 1 400
Rates and Taxes
R 2 700
Pets Allowed
No
Coverage
11 %
Bedroom
4
Bathroom
4.5
Kitchen
1
Domestic Bathrooms
0.5
Lounge
1
Dining Room
1
Braai Room
1
Entrance Hall
1
Garage
4
Style
Modern,Open Plan
Facing
Level Road
Roof
Tile
Wall
Face-brick
Window
Aluminium
Standalone Building
Yes
Solar
Solar Panels
Backup Power
Backup Battery / Inverter
Wheelchair Accessible
Yes

Education

De Wagendrift Primary School
7.39km

Sports and Leisure

Varaday Cheetah Sanctuary
0.67km
Video Tour

Contact Agent

By continuing I understand and agree with Property24's Terms & Conditions and Privacy Policy.
Tarina Marais

Contact Agent

By continuing I understand and agree with Property24's Terms & Conditions and Privacy Policy.
Hennie Liebenberg Properties

View all properties for Sale

Tarina Marais

Share



Print Print