Baie spasie, oopplan - lieflike gesinshuis!! Heerlike groot houtdek wat grens aan die pragtige groenstrook met loweryke bome, grasperke en dammetjies! 4 slaapkamers 2 badkamer - wat elk in die middel van 2 slaapkamers geboud is. Al 4 kamers is dus en-suite, met gedeelde badkamers in die middel Ekstra gaste toilet Groot oopplan sitkamer met ingeboude kaste en lieflike groot eiland Gesellige kaggel vir die koue wintermaande Sentrale Waterverkoelingstelsel wat ideaal is vir die droee , warm Bo-karoo klimaat Afdak vir 4 voertuie Ingeboude braai op die groot houtdek Verblyfreg 'n vereiste OSK finansiering beskikbaar - normale kredietvereistes