Eksklusiewe Alleenmandaat.
Hierdie goed gelee¨ en pragtige opgepaste "juweel" is te koop in die Karoo dorp, Williston.
Die woonhuis bied die volgende:
4x Slaapkamers
(Twee slaapkamers het ook buitedeure na voorstoep. Hoof slaapkamer met "En-Suite" Badkamer.)
2x Badkamers (Een badkamer is "En-Suite" na Hoof Slaapkamer)
Groot Sit / Eetkamer
Ontbytkamer.
TV / Studeerkamer.
Waskamer
2x Pakkamers.
Onderdak braai.
Kombuis met Aga Stoof en ingeboude kaste.
3x Motorhuise met werkswinkel vir die selfdoen entoesias
Swembad vir afkoel in warm somersdae.
Boorgat vir tuin onderhoud. (Die sterkte van boorgat kan nie bevestig word nie).
As bonus tot hierdie eiendom:
5x Kampplekke met kragpunte
Ablusieblok met opwas geriewe.
Eiendom gebruik kategorie is kommersiee¨l.
Erf grootte 3789 vierkante
meter.
Die eiendom kan bewoon word en ook gebruik word as gastehuis met kampplekke vir toeriste wat die dorp en omgewing besoek.
Hierdie is n geleentheid om n pragtige eiendom in n rustige karoo dorp te bekom, rustig te woon en ook met n potensiele inkomste.
Skakel die agent vir meer inligting en private besigtiging.
Read more...