Thumbnail Gallery Photo Grid
Photos
1 of 46
R 3 975 000

5 Bedroom House for Sale in Kranspoort

Middelburg, Kranspoort

Beds 5 Bathroom 3.5 parking 6 Floor Size 340 m² Erf Size 1 164 m²
Unieke eiendom vir die kieskeurige koper.
Is net die heel beste goed genoeg vir jou? Hierdie huis is beslis dan jou finale keuse- vandat jy daar stop en die rondom jou kyk- besef jy opgewonde….dis die een! Die eiendom bied alles waaroor jy net kan droom. Die uitleg is uitstekend beplan en is dit ‘n heerlike kuierhuis met baie ekstras. Die hele huis, asook die woonstel getuig van smaakvolle afwerking, perfeksie en gerief. Die groot oopplan TV-/ eetkamer het aan twee kante groot opvoudeure wat op die kuierstoep met ‘n gerieflike binne braai uitloop, sowel as op die sprankel swembad en boma area. Daar is ‘n groot lugversorger in die vertrek asook ‘n kaggel wat weer tydens die wintermaande waardeer sal word. Die “shutters” voor al die deure en vensters verseker baie lig, ekstra sekuriteit, asook maklike skoonmaak en die grootste Read more...
Bedrooms: 5
Bathrooms: 3.5
Garages: 3
Parking: 3
No Pets Allowed
Pool
Flatlet
Listing Number
114016699
Type of Property
House
List Date
18 February 2024
Erf Size
1 164 m²
Floor Area
340 m²
Levies
R 1 320
Rates and Taxes
R 1 400
Pets Allowed
No
Bedroom
Bathrooms
3.5
Kitchens
1
Reception Rooms
1
Garage
Parking
3
Pool
Roof
Tile
Wall
Face-brick
Floor
Tiled Floors
Flatlet
Yes

Education

De Wagendrift Primary School
7.39km

Sports and Leisure

Varaday Cheetah Sanctuary
0.67km

Contact Agent

By continuing I understand and agree with Property24's Terms & Conditions and Privacy Policy.
Willemien Badenhorst

Contact Agent

By continuing I understand and agree with Property24's Terms & Conditions and Privacy Policy.
Seeff Middelburg

View all properties for Sale

Willemien Badenhorst

Share



Print Print