Thumbnail Gallery Photo Grid
Photos
1 of 78
R 4 200 000

6 Bedroom House for Sale in Kranspoort

Middelburg, Kranspoort

Beds 6 Bathroom 4 parking 4 Floor Size 457 m² Erf Size 1 786 m²
Indrukwekkend en ten volle gemeubileerd
Hierdie pragtige eksklusiewe woning in Kranspoort is in 'n cul-de-sac, uiters privaat, ideaal vir 'n groot familie en ten volle gemeubileerd. Meubels is by die verkoopprys ingesluit. Van die oomblik wat jy deur die dubbelgrootte handgekerfde voordeur stap, kry jy 'n verwelkomende gevoel van ruimte, styl en heerlike familie kuiers. Die huis is keurig, smaakvol en prakties beplan. Die voordeur kan vanaf die pad op een vlak bereik word, alhoewel die huis in drie vlakke gebou is, met 4 motorhuise op grondvlak, 'n kroegarea, 2de onthaalarea, 'n poeltafel en 'n groot onthaal/eetkamer, al hierdie wat met alliminium opvoudeure uitstap op 'n baie privaat binneplein met swembad. Op hierdie grondvloervlak is ook 'n ekstra groot waskamer en 'n stoorkamer met 'n gastebadkamer vir wanneer julle Read more...
Bedrooms: 6
Bathrooms: 4
Garages: 4
No Pets Allowed
Furnished
Garden
Satellite Internet
Listing Number
111456956
Type of Property
House
List Date
11 July 2022
Erf Size
1 786 m²
Floor Area
457 m²
Levies
R 1 230
Rates and Taxes
R 1 300
Pets Allowed
No
Furnished
Yes
Coverage
25 %
Bedroom
6
Bathroom
4
Kitchen
1
Loft
1
Dining Room
1
Family/TV Room
1
Entrance Hall
1
Garage
4
Garden
1
Standalone Building
Yes
Internet Access
Satellite
Wheelchair Accessible
Yes

Education

De Wagendrift Primary School
7.39km

Sports and Leisure

Varaday Cheetah Sanctuary
0.67km

Contact Agent

By continuing I understand and agree with Property24's Terms & Conditions and Privacy Policy.
Tarina Marais

Contact Agent

By continuing I understand and agree with Property24's Terms & Conditions and Privacy Policy.
Hennie Liebenberg Properties

View all properties for Sale

Tarina Marais

Share



Print Print