)
Thumbnail Gallery Photo Grid
Photos
1 of 40
R 25 000 000

Farm for Sale in Albertinia

Albertinia, Albertinia

Erf Size 203 ha
Farm For Sale in Albertinia!
Waar die teerpad ophou en die grondpad begin!

203ha plaas geleé aan die voet van die Langeberge en ongeveer 30km uit Albertinia met volop water nou te koop.

Die plaas het vir jare 'n florerende melk boerdery bedryf en is geseénd met 8 damme wat uit die Berg Fontein rivier gevoed word met genoeg weiding - daar kan ook met canola, koring en natuurlik vleisbeeste geboer word.

35ha is tans onder besproeiing en die boonste damme word besproei uit eie druk. Daar is ge-elektrifiseerde heinings om die plaas wat die weidings afkamp.

Daar is ook n volop mengsel van klawers, kukuju en rye graslande.

1 x 50kva Eskom punt voorsien elektrisiteit aan die plaas met 2 kabels wat lei na die opstal en 3 elekriese pompe
(2 x 50 200 15kilowatt en 1 x 20 250 met 22kilowatt)

Die opstal wat omtrent Read more...
Listing Number
113044834
Type of Property
Farm
Description
Dairy Farm,Live Stock Farm
List Date
05 August 2023
Size of farm
203 ha
Bedroom
Bathrooms
1

Education

Oker Primary
0.57km
Albertinia High School
0.70km

Transport and Public Services

Albertinia
0.31km
Albertinia
0.45km
Keurfontein
7.94km

Contact Agent

By continuing I understand and agree with Property24's Terms & Conditions and Privacy Policy.
Nelia Rossouw

Contact Agent

By continuing I understand and agree with Property24's Terms & Conditions and Privacy Policy.
Harcourts Mosselbaai

View all properties for Sale

Nelia Rossouw

Share



Print Print