Thumbnail Gallery Photo Grid
Photos
1 of 15
POA

Farm for Sale in Fraserburg

Fraserburg, Fraserburg

Erf Size 4 897.95 ha
WP253 - Uitsonderlike karooplaas in die Fraserburg distrik
Die plaas le aan die Suid-Ooste kant van die Nuweveld berge. Die plaas het diep klowe met soetdoring tussenin die klowe, bossieveld en grasveld met `n groot verskeidenheid grastipes wat voorkom. Die plaas is `n geregistreerde wildsplaas en vorm deel van die Bat-eared fox Loop wat `n toeriste aantrekking is en gedryf word deur die Beaufort-Wes toerismeraad. Hier word ook aasvoëlbewaringsaksies geloods. Die plaas is deel van die Gamka Karoo Special Management Area. Dit alles maak hierdie plaas besonders. Die plaas is ongeveer 410km (4h30min se ry) vanaf die Huggenote tonnel, waarvan daar 40km grondpad is. As jy Beaufort-Wes omry is dit verder grondpad. Verder beskik die plaas oor `n prag Historiese opstal van ongeveer 220 jaar. Daar is voldoende water op die plaas. Ingesluit in die koopsom Read more...
Listing Number
112633976
Type of Property
Farm
List Date
09 May 2023
Size of farm
4 897.95 ha
Levies
R 1
Special Levy
R 1
Rates and Taxes
R 1
Distance From Town
0Km

Education

Malherbe Human Intermediêre Skool
0.68km
Fraserburg (Cvo) Intermediate School
1.27km
Fraserburg Gekombineerde Skool
3.21km

Transport and Public Services

NG Kerk
0.56km
Fraserburg Post Office
0.60km
Ou Pastorie Museum
0.61km
Mans Motors
0.66km

Contact Agent

By continuing I understand and agree with Property24's Terms & Conditions and Privacy Policy.
Karl Markram

Contact Agent

By continuing I understand and agree with Property24's Terms & Conditions and Privacy Policy.
Farm Expert Properties

View all properties for Sale

Karl Markram

Share



Print Print