PRAGTIGE BOOMRYKE 1644ha PLAAS KURUMAN AREA TE KOOP
• 3 slaapkamer woonhuis met stoor • groot dele van plaas is ontbos en weiding is baie goed • plaas het 18 kampe met 4 vee hanterings poste en 7 damme • die veehanterings fasiliteit is baie netjies en in werkende toestand • 4 boorgate met 3 dompelpompe en 1 windpomp • daar is 130 koeie met en sonder kallers wat saam met plaas as lopende saak gekoop kan word.