Beskrywing: ‘n Goeie ontwikkelde Hoëveld plaas in die Memel distrik. Die plaas beskik oor 3 goeie woonhuise, 5 store en Eskom krag. Die woonhuise en store is netjies en bogemiddeld met netjiese veehanteringsgeriewe. Die plaas kan met gemak 600 koeie dra.
Die plaas is opgedeel soos volg: 30 ha goeie sandleem lande 30 ha Eragrostis 1977 ha natuurlike weiding