Hierdie 71HA Wildsplaas met 350 meter Rivierfront geleë buite Parys offer onder andere die volgende:
Boorgat 1 - (huis) - krag, pomp;
Boorgat 2 - (cottage);
Grond damme - by die hoofhuis;
Besproeiing & sproeiers - uit die rivier - waterregte uit die rivier vir besproeiing;
Kampe - 2;
Suipings / Krippe - 2 + 1;
Drukgange - ja maar nie goed;
Werkershuise - 2x 3slaapkamer, 1 met krag;
Stalle - 4 Perde stalle;
Stoor 1 - 6x12;
Stoor 2 - 9x16;
4x buitekamers of store;
Tipe Grond - Leem;
Tipe Weiding - Bos / Randte / Platoë;
Heining - +/- 60 HA wildsheining 90%;
Krag - 3 fase Eskom;
Huis inligting - 5 Slaapkamers, 2 badkamers, 2 kombuise, 2 sitkamers, 1 eetkamer. Kan in 2 huise verdeel word met slegs 'n deur wat gesluit kan word.
Cottage inligting - oop plan
sitkamer, eetkamer en slaapkamer, kombuis en badkamer met kaggel.
Alles bly op die plaas, insluitend sproeierkoppe ens.
Wild ingesluit is die volgende:
10 Springbokke,
20 Blesbokke,
50 Rooibokke,
15 Rooihartbeeste,
1 Gemsbok,
+/- 25 Njala.
Skakel gerus vandag om te besigtig!!!
Read more...