Hierdie rivier plaas offer onder andere the volgende: +/- 400 meter Rivierfront; Gedeeltelik vaarbare water; Geen Eskom krag - aansluiting ongeveer 300 meter vêr; 2 huise - oud maar leefbaar met gas geysers in die huise en braai area naby die rivier onderdak / boma; Grensdrade - kort aandag; Boorgat 1 - dompelpomp & JoJo; Boorgat 2 - nie toegerus; Kampe - +/- 2 kampe.