Thumbnail Gallery Photo Grid
Photos
1 of 24
R 3 640 000

Farm for Sale in Potchefstroom Rural

Potchefstroom, Potchefstroom Rural

Erf Size 92 ha
Netjiese 92ha Weidingsplaas ingerig vir bees en skaapboerdery
DEELMANDAAT

Netjiese 92 ha Weidingsplaas ingerig vir bees- en skaapboerdery. Hierdie is n binneplaas met 'n koppie en rantjie vanwaar jy kan uitkyk op die hele plaas met die mooiste sonsondergange. Hierdie plaas is baie goed ingerig indien jy op kleinskaal wil boer. Hierdie plasie kan jy binnestap en dadelik begin boer. Dit bied ook vele moontlikhede om verder uit te brei.

Ligging:
- tussen Potchefstroom en Ventersdorp
- 9.5 km grondpad tot op die plaas

Kampe:
- 27 kampe met gevestigde smitsvinger en n boskamp vir beeste of skape (9 span doringdraad en ander met bonnox gespan in puik toestand)
- 5 boskampe vir skape met gewone gras en smitsvinger gemeng
- nog 2 kampe met pekanneutbome waar skape ook kan wei
- 135 pekanneutbome met besproeing by elke boom (+- 6 jaar oud)
- al die kampe Read more...
Listing Number
114302029
Type of Property
Farm
List Date
20 April 2024
Size of farm
92 ha
Rates and Taxes
R 300
Pets Allowed
Yes
Bedroom
Bathrooms
5
Kitchens
1
Office/study
1
Domestic
1
Garage
Garden
Yes
Flatlet
Yes

Education

Ligstraal Primary
6.12km
Mponeng Primary
8.20km

Contact Agents

By continuing I understand and agree with Property24's Terms & Conditions and Privacy Policy.
Koos Dupper
Ellen du Plessis

Contact Agents

By continuing I understand and agree with Property24's Terms & Conditions and Privacy Policy.
Noordbrug Eiendomme

View all properties for Sale

Koos Dupper
Ellen du Plessis

Share



Print Print