Thumbnail Gallery Photo Grid
Photos
1 of 55
R 15 900 000

Farm for Sale in Prieska Rural

Prieska, Prieska Rural

Erf Size 12 261 ha
Pragtige Bo-Karoo skaap-/wildsplaas te koop
Hierdie besonderse 12 261 ha Karooplaas is in 2 dele wat afsonderlik, of as geheel gekoop kan word.

Dis 'n totale binneplaas wat van 2 rigtings bereik kan word.

Grassoorte wat kenmerkend in die omgewing voorkom, is: boesmansgras, kapokbos, borseltjiegras, gannas, 5 soorte karoobos, witgatbome, suidwes dorings en 3 doringbos.
Sandveld, hardeveld en ranteveld maak deel uit van die tipografie.

Plus minus 2000 ha se vleileegtes maak die plaas uniek, wat met so min as 10 mm reen dit verander na 'n gannabos paradys om lammers af te rond of ooie op te lam in die herfsmaande voor die winter.
Kampe: 20 met 9 windpompe en 6 sonpompe, met krippe en opgaartenks/-damme.
Boorgate wissel van 12 m tot 40 m dieptes.
Hier is ook 'n fontein met soetwater reg deur die jaar.

Omheining: twee derdes van die Read more...
Listing Number
115607595
Type of Property
Farm
List Date
19 February 2025
Size of farm
12 261 ha
Pets Allowed
Yes
Bedroom
Bathrooms
1.5
Kitchens
1
Lounge
1
Dining Room
1

Transport and Public Services

Fransenhof
1.00km
Diklipspoort
8.02km

Contact Agent

By continuing I understand and agree with Property24's Terms & Conditions and Privacy Policy.
Braam Jordaan

Contact Agent

By continuing I understand and agree with Property24's Terms & Conditions and Privacy Policy.
Home & Hectare Real Estate

View all properties for Sale

Braam Jordaan

Share



Print Print