Wil jy jou eie stukkie grond hê?
. Ons is 6km buite Klerksdorp, oorkant Klerksdorp dam
Baie veilig. heellaaste hoewe op die pad.
Veiligheidshek met remote
Die grond het BAIE water. Dis 21.7h, het n wildskamp en 6kampe vir vee soos skape, beeste en bokke
Op hierdie pragtige stukkie grond is ook
1x 5slaapkamer huis met swembad, 2 badkamers
1x 2slaapkamer woonstel, kombuis, badkamer en leefarea (huurders betaal R4000pm)
1x 3slp huis met 2 badkamers (het huurders, hul betaal R7500pm + krag)
Dan is hier n half geboudr 3 slpkamer huis, kort dak en vensters. Daar is reeds water en krag aangelê.
Werkers huise, geen krag of water
Varkhokke
Drukgang
Groot microlight stoor
Nog 3 kleiner stoortjies waar ons voer bere.
Dis munisipale krag en ons pomp water.
Spring gou vir die lieflike plek
en aanbod
Read more...