Hierdie pragtige 4,5 Ha stukkie rivierfront grond is nou te koop! Met ‘n ruim 4 slaapkamer, dubbelbadgeriewe huis wat bo die vloedlyn gebou is (nog nooit oorstroom nie), ‘n stoor, krale, drukgang, fantastiese wydingsgras, boorgat en ‘n pragtige oewer kan jou drome waar word. Uitsekende potensiaal vir lusern, groentetonnels en selfs lewende hawe. Moenie die geleentheid laat verbygaan nie, kontak my gerus nou vir verdere besonderhede of om besigtiging te reël. Ter inligting: indien u my kontak, moet u asb kan bewys dat u finansiële posisie van so aard is dat u die plot kan koop. Om almal tyd en moeite te spaar, gaan ek gaan slegs vooraf-goedgekeurde kopers, of kontant kopers wat waarborge kan lewer, voorstel aan die eiendom. Die ligging sal glad nie telefonies gegee word nie, maar slegs per
afspraak.
Read more...