Veiligheidskompleks met paaie,tuine en alle dienste is in plek. 5 Eksklusiewe 2 en 3 slaapkamer wooneenhede te koop vanaf plan. Dit is 'n deeltitelontwikkeling in 'n stil area naby die skool. Daar is twee 3 slaapkamereenhede (180vierk.meter)en drie 2 slaapkamereenhede (160 vierkante meter) Die eenhede kan ook in duplex eenhede verander word. Kontak my gerus vir meer inligting indien jy sou belangstel.